2020 Datum sal aangekondig word
Waar: Solace Country Estate, R551 tussen Henly on Klip en Heidelberg. (Sien kaart hieronder)
Saterdagaand word kampgangers op versoek persoonlik bedien.
Gemengde seminare vir hele gesinne. Daar word nie aparte manne-, of vroue-seminare hiervoor aangebied nie.
Koste: Sal bevestig word
Bespreking is noodsaaklik
Bring saam: Bybel, Peuselgoedjies
Kontak: Marne Combrinck 083 304 6076
Charmaine Humphrey (sms) 072 211 3204
Cobus van Heerden 082 454 6569 of
e-pos: cobus@elyasha.co.za
Aanlyn besprekings kan op hierdie web blad gedoen word.
Program: Sal bevestig word