Verdere datums sal aangekondig word
Waar: Beth Elkanah, Siesta Villa 66, Aloe Straat 23, Van Dykpark, Boksburg
Vrydagaande na die lesing en Saterdagaande na aandete word kampgangers op versoek persoonlik bedien.
Gemengde seminare vir hele gesinne. Daar word nie aparte manne-, of vroue-seminare hiervoor aangebied nie..
Koste: Sal aangekondig word
Akkomodasie: Reel asseblief self
Bring saam: Bybel, Skryfgoed en Peuselgoedjies. Die res is ingesluit by die kampgelde.
Kontak: Nikkie Visser 072 693 6534
Cobus van Heerden 082 454 6569
e-pos cobus@elyasha.co.za
Aanlyn besprekings kan op hierdie web blad gedoen word.
Program: Sal aangekondig word