14 Maart 2020
Waar: Mooinooi
Saterdagaande word seminaar gangers op versoek persoonlik bedien.
Gemengde seminare vir hele gesinne. Daar word nie aparte manne-, of vroue-seminare hiervoor aangebied nie..
Koste: R150 pp
Bring saam: Bybel, Skryfgoed en Peuselgoedjies. Die res is ingesluit by die kampgelde.
Kontak:
Bianca Ridgard 064 904 5416
Cobus van Heerden 082 454 6569
e-pos: Klik om e-pos te stuur
Aanlyn besprekings kan ook op die web blad gedoen word.
Program:
7:30 – Registrasie
08:00 – ‘n Goddelike Leier – Cobus van Heerden
10:00 – Bespreking en Brunch
11:30 – Innerlike Herstel en Vryheid – Marina van Heerden
14:00 – Middag ete
15:00 – My Lewe deur God se Oe – Cobus van Heerden