Datums sal aangekondig word
Waar: Sal aangekondig word
Vrydagaande na die lesing en Saterdagaande na aandete word kampgangers op versoek persoonlik bedien.
Gemengde seminare vir hele gesinne. Daar word nie aparte manne-, of vroue-seminare hiervoor aangebied nie..
Koste: Sal aangekondig word
Bring saam: Bybel, Peuselgoedjies, eetgerei en beddegoed (enkel beddens). Die res is ingesluit by die kampgelde.
Kontak: Cobus van Heerden 082 454 6569 of
e-pos: cobus@elyasha.co.za
Aanlyn besprekings kan op hierdie web blad gedoen word.
Program: Sal aangekondig word