Die bediening fokus op die volgende gebiede:
- Emosionele en Geestelike genesingsberading.
- Genesing van geeswonde (Emosionele bagasie).
- Bevryding – Bevryding volg na genesing.
- Skoonmaak van grondgebied, huise, plase en besighede.
Ek bedien die bogenoemde op ‘n persoonlike, in groepsverband, huweliks – asook op voorgeboortelike grondslag.