Ek is deel van El-Yasha waar ons ook naweek seminare aanbied regoor die land en in die buiteland.
Die volgende seminare word deur my aangebied onder “Innerlike herstel en Vryheid“:
Vlees seminaar handel oor:
- Dit wat Satan uit jou lewe gebruik om ingang te kry om te steel, slag en verwoes.
- Hoe werk ‘n verhouding met Vader.
- Sewe kategorie van geeswonde.
- Gebeure uit die baarmoeder.
- Ander dinge wat Satan gebruik.
- Die sewe bome wat vestig in my lewe. Hulle wortels, stamme, takke en vrugte.
- Tabernakel gebed
Gees seminaar handel oor:
- Die pad met God Drie-eenig.
- Vyf bome wat God in jou lewe plant. Hulle wortels, stamme, takke en vrugte.
- Die Bloed en Sout verbond.
Grondgebied in jou lewe seminaar handel oor:
- Die een en twintig grondgebiede in jou lewe wat deur Satan gesteel word.
- Hoe neem ek die grondgebiede terug.
Beradings werkswinkel handel oor:
- Opleiding hoe om berading te doen.