Camps & Seminars

EL-YASHA KAMPE EN SEMINARE 

 EL-YASHA CAMPS AND SEMINARIES

VISIE / VISION:

Om alle eer en verheerliking te bring aan Jesus Christus en Sy oorwinnaarswerk aan die kruis.

To give all honor and glory to Jesus Christ and His victory at the cross.

MISSIE / MISSION:

Om die Heilige Gees van God toe te laat om te werk volgens Johannes 16:7-11 “Maar Ek sê julle die waarheid: Dit is vir julle voordelig dat Ek weggaan; want as Ek nie weggaan nie, sal die Trooster nie na julle kom nie; maar as Ek weggaan, sal Ek Hom na julle stuur; en as Hy kom, sal Hy die wêreld oortuig van sonde en van geregtigheid en van oordeel: van sonde, omdat hulle in My nie glo nie; en van geregtigheid, omdat Ek na my Vader gaan en julle My nie meer sal sien nie; en van oordeel, omdat die owerste van hierdie wêreld geoordeel is.”

To allow the Holy Spirit of God to work according to John 16:7-11Nevertheless I tell you the truth; It is expedient for you that I go away: for if I go not away, the Comforter will not come unto you; but if I depart, I will send him unto you. And when he is come, he will reprove the world of sin, and of righteousness, and of judgment: Of sin, because they believe not on me; Of righteousness, because I go to my Father, and ye see me no more; Of judgment, because the prince of this world is judged.”

Hoeveelheid kampe: Soos op elke aparte bladsy hierbo aangetoon.

Number of camps: As indicated on each individual page above.

Speakers / Sprekers: Soos per die verskillende kampe / seminare aangetoon. As indicated per various camps / seminaries.

Kontakpersone:  Soos op elke bladsy aangetoon.  

Contact person/s: As indicated on each page.