Stellenbosch

4 – 6 Oktober 2019

 

Waar: Boomhuis, Woodville Lifestyle Centre, Eenheid 5, Vredenburg straat, Stellenbosch

Vrydagaande na die lesing en Saterdagaande na aandete word kampgangers op versoek persoonlik bedien.

Gemengde seminare vir hele gesinne. Daar word nie aparte manne-, of vroue-seminare hiervoor aangebied nie..

Koste: Sal aangekondig word

Akkomodasie: Reel asseblief self

Bring saam: Bybel, Skryfgoed en Peuselgoedjies. Die res is ingesluit by die kampgelde.

Kontak: Amanda Snyman 076 756 8301

Cobus van Heerden 082 454 6569

e-pos cobus@elyasha.co.za

Aanlyn besprekings kan op hierdie web blad gedoen word.

Program: Sal aangekondig word