Hoopstad

2020 Datum sal aangekondig word

Waar:  Tau Leralla Lodge, buite Hoopstad.

Aanwysings: Op R59, ongeveer 4 km vanaf R59 en R505 kruising, tussen Hoopstad en Bothaville.

Koste: Gratis (Bespreek asseblief om die etes te bevestig)

Akkomodasie is nie ingesluit nie maar is beskikbaar.

Bring saam: Bybel, Peuselgoedjies. Daar is ‘n snoepie beskikbaar. Die res is ingesluit by die kampgelde.

Kontak:  Polanie Fourie              076 428 4216 of

     Cobus van Heerden  082 454 6569 of

     e-pos: cobus@elyasha.co.za

Aanlyn besprekings kan op hierdie web blad gedoen word.

Program: Sal bevestig word