Meyerton / Vaaldriehoek

2020 Datum sal aangekondig word

Waar:  Solace Country Estate, R551 tussen Henly on Klip en Heidelberg. (Sien kaart hieronder)

Saterdagaand word kampgangers op versoek persoonlik bedien.

Gemengde seminare vir hele gesinne. Daar word nie aparte manne-, of vroue-seminare hiervoor aangebied nie.

Koste:     Sal bevestig word

Bespreking is noodsaaklik

Bring saam:        Bybel, Peuselgoedjies

Kontak:              Marne Combrinck            083 304 6076

Charmaine Humphrey (sms)       072 211 3204

Cobus van Heerden         082 454 6569 of

e-pos: cobus@elyasha.co.za

Aanlyn besprekings kan op hierdie web blad gedoen word.

Program: Sal bevestig word