Roodepoort / Krugersdorp

16 September 2023

Waar:  Ontdekkersweg 387, Roodepoort ( Op die dienspad regoor Florida Junction Sentrum).

Graag wil ons jou uitnooi na ons laaste oggend seminaar vir 2021 as die Here wil en ons leef op Saterdag 16 September 2023. Die lesings word aangebied deur Cobus en Marina van Heerden (El – Yasha bediening).

Koste: Geen Koste Donasie bydrae welkom.

Bring saam: Bybel en nota boek,

Kontak persone:  Cobus van Heerden 082 454 6569 of Marina van Heerden  072 064 2335

e-mail: cobus@elyasha.co.za