Windhoek

Datum sal aangekondig word

Waar:  Academia Secondary School Hall
Vrydagaande na die lesing en Saterdagaande na aandete word kampgangers op versoek persoonlik bedien.

Gemengde seminare vir hele gesinne. Daar word nie aparte manne-, of vroue-seminare hiervoor aangebied nie..

Koste: Sal bevestig word
Akkomodasie word nie verskaf nie!!
Bring saam: Bybel, Peuselgoedjies. Die res is ingesluit by die kampgelde.

Kontak: Horst Pritzen  081 127 3506 of
Cobus van Heerden +27 82 454 6569 (RSA)  of

e-pos: cobus@elyasha.co.za

Aanlyn besprekings kan op hierdie web blad gedoen word.

Program: Sal bevestig word