Bloemfontein

2020 Datums sal aangekondig word

Waar:  The Upper Room, G.A. Watermeyer straat 17, Langenhovenpark, Bloemfontein

Vrydagaande na die lesing en Saterdagaande na aandete word kampgangers op versoek persoonlik bedien.

Gemengde seminare vir hele gesinne. Daar word nie aparte manne-, of vroue-seminare hiervoor aangebied nie..

Koste: Sal aangekondig word

Bring saam: Bybel, Peuselgoedjies. Die res is ingesluit by die kampgelde.

Kontak:

Ellereze   082 461 0045

Marina van Heerden   072 064 2335

of

e-pos: Klik om e-pos te stuur

Aanlyn besprekings kan ook op die web blad gedoen word.

Program: 

Vrydag 16 November 2018

18h00 – Registrasie

18h30 – Lofprysing en Aanbidding

19h00 – Lesing: Verhouding met Vader

Saterdag 17 November 2018

7h30 – Lofprysing en Aanbidding

08h00 – Lesing: Grondgebied

11h00 – Koffie en Tee

11h15 – Lesing: Die Sewe Kategoriee van Gees wonde

13h00 – Middagte

14h00 – Lesing: Innerlike Herstel en Vryheid

16h00 – Koffie en Tee

16h15 – Lesing: Innerlike Herstel en Vryheid (Vervolg)

18h00 – Aandete

19h00 – Tabernakel gebed