Kan ek help

Die bediening fokus op die volgende gebiede:

 

  • Emosionele en Geestelike genesingsberading.
  • Genesing van geeswonde (Emosionele bagasie).
  • Bevryding – Bevryding volg na genesing.
  • Skoonmaak van grondgebied, huise, plase en besighede.

 

Ek bedien die bogenoemde op ‘n persoonlike, in groepsverband, huweliks – asook op voorgeboortelike grondslag.