Seminare

Ek is deel van El-Yasha waar ons ook naweek seminare aanbied regoor die land en in die buiteland.

 

Die volgende seminare word deur my aangebied onder “Innerlike herstel en Vryheid“:

Vlees seminaar handel oor:

  • Dit wat Satan uit jou lewe gebruik om ingang te kry om te steel, slag en verwoes.
  • Hoe werk ‘n verhouding met Vader.
  • Sewe kategorie van geeswonde.
  • Gebeure uit die baarmoeder.
  • Ander dinge wat Satan gebruik.
  • Die sewe bome wat vestig in my lewe. Hulle wortels, stamme, takke en vrugte.
  • Tabernakel gebed

 

Gees seminaar handel oor:

  • Die pad met God Drie-eenig.
  • Vyf bome wat God in jou lewe plant. Hulle wortels, stamme, takke en vrugte.
  • Die Bloed en Sout verbond.

 

Grondgebied in jou lewe seminaar handel oor:

  • Die een en twintig grondgebiede in jou lewe wat deur Satan gesteel word.
  • Hoe neem ek die grondgebiede terug.

 

Beradings werkswinkel handel oor:

  • Opleiding hoe om berading te doen.